Jacques says: Yes piksteel, hoe lyk dinge?
Ruan says: ou VAN! leke vrind wat het jy geeet vir breakfast vandag?
Jacques says:: Sommer Special K. En jy?
Ruan says: 2 egg 1 toast for 7 bucks maar gister was dit net 5 ?
Jacques says: Goeie seks, dis goed koper as n battery!!
Ruan says: wat die donner het 'n battery met enige iets uit te waai?
Jacques says: Weenie, Duracell sponsor my so ek moes so iets daar in gooi
Ruan says: jis dan sal ek die arme drolle van daai plek moet laatweet hul mors hul geld want die ou is nog 'n small timer
Jacques says: Hey myt, sek!! Moet nou nie try in cash op my winings nie
Ruan says: o so nou hou jy terug, leke uit gevang! ek dog jy is op die bench!
Jacques says: Ja, n bench warmer....gee my net kaans dan kak als
Ruan says: net nie op die bench kak nie ander oet nog daar sit as jy klaar is
Jacques says: Hy kiepie, nou try jy saam die leeus hardloop?
Ruan says: is jy flippen van jou kop af eks 'n blue bull choppies! niks geleeu hierdie kant nie!
Jacques says: Oe pappa, bring jy nou die biggg guns uit?
Ruan says: wel val koei poef in die pad?
Jacques says: huh?
Ruan says: wel dan maak soos koei poef en val in die pad SMOKE BREAK!!! YAY BAAI!
Jacques says: Ha ha ha ha...clucth daai gwai!! Clucth hom!! Rook somnmer 4 terwyl jy daar buite is. Ja doenit "Ruan is Away and may not reply" Ja want die donner mors die company se tyd! Rooker
Ruan says: jirlikheid ek kon net 2 af kry toe wou ek kots! maar ja ek sien nou wat gaan hier aan iemand smag na 'n rookie raak sommer agresief tenoor die rooker spesie so ja pick a finger VAN!
Jacques says: Hy pikstee, swaai wes
Ruan says: ja kyk noord dan gebeur daar fokkol!
Jacques says: Dan kyk jy Noord-wes
Ruan says: wat dan as daar ook nks gebeur nie? toe meneer waaraan werk jy vandag?
Jacques says: Ek werk aan Unisa en jy?
Ruan says: wel eks nou klaar met Tom Tom GPS gaan nou Logitech doen
Jacques says: Wow maar jy gunnit?

No comments:
Post a Comment