Wednesday, January 6, 2010

Oom Stan groet jy nie?

Jacques says: Oi, Oom Stan groet jy nie

Ruan says:
my donner ekt jou nie eers sien in kom nie jong man! kom vang 'n seat welkom!

Jacques says:
Shweeeet!! Wat gan ons vandag doen?

Ruan says: jis ou pellie ekt nou nie iets beplan vir vandag nie so ek dink jy moet die dag vir ons open met een van jou daansies, jy weet daai een met die olie en blinkers?

Jacques says: Oh yea....spotlight!! Doing the dance!!
!!

Ruan says:
nee fokket stop ek word al klaar naar... die bors hare en olie is nou nie so leke op die maag nie

Jacques says:
Ek het gewax?


Ja sure!



Ruan says:
waar ek sien fokkol

Jacques says:
Ag vok, het Barry nou al weer my show oor gevat?

Ruan says: ja wat kan ek se die man het probleme jong hy was lank op die bench

Jacques says: Sal biekie n man to man he met hom dat hy sy kak stop

Ruan says: eish jy moet net nie te hard op hom wees nie, jy weet wat laas gebeur het

Jacques says: Ja toe hy sy cowboy boots uit die kas uit ruk en al wat hy an gehaqat het was die radio op die patio?

Ruan says: o kak nee ekt al vegeet van daai een jis wat 'n aand, maar nee ek praat van die keer toe ons hom soek en toe kry ons hom agter die skaap hok met daai snaakse ronde ding en ja jy ken die res



Jacques says: Bwhahahahahaha...ho
e kan ek vergeet. Wat n aand. Sal maar lig gan op die siel. Wil nie he hy moet weer aap gaan nie

Ruan says: ja nee jong dit is maar so! weet jy dis hoog tyd dat ons nuwe kaas kry

Jacques says: Bring on the factory!!

Ruan says: ok hou oop hier kom dit te laat dis klaar verby sal maar die volgende een kry het jy daai nuwe google foon al gespot? check hom BEFOKTE FOON



No comments:

Post a Comment