Thursday, January 7, 2010

Jy kan jou voorvel smous op D-bay

Jacques says: Hey chutney valve

Ruan says: BWaaaaaaahahaha jis dis af!

Jacques says: oo so nou respond jy?

Ruan says: hoe nou waar wat wanner? jys net jaloers omdat ek 'n moerse steak met rys gechow het vir middag ete!

Jacques says: Hoop jyt verstuk an daai stuck koei patty Moooo mooooo mooooo



Ruan says: dit was nie 'n fokken burger nie drol! moerse verskil! jou bliksemse pappawer! ja ok dan wat het jy geeet? o ek sien die silent treatment!

Steak



Moerse verskil!
10 minute later!


Jacques says: Ekt nie gepraat van die steak nie myt!! Vettie!!!

Ruan says: pis gesig! vettie se ma man! ons gaan saam hospitaal toe! dat hulle my vuis uit jou bek kan sny as ek klaar is met jou!

Jacques says: en hulle jou vokken eiers uit jou hol kan uit haal

Ruan says: sien dis die tipe kak wat voor moet rook! en waarvoor jy weer moet begin rook!

Jacques says: Siem sala biem kaaskrul!!!

Ruan says: Die beste stuurlui staan aan wal

Jacques says: Nou waar staan jy dan?

Ruan says: op jou fokken eiers!

Jacques says: Dalk moet jy vir Anger managment gaan?

Ruan says: nee daarvoor het ek captain morgan

Jacques says: Jy bedoel Dr. Morgan?

Ruan says: ek en hy gaan biekie gesels venaand jy moet hom ontmoet hys 'n nice ou! hys ook glad nie skaam nie

Jacques says: Was by hom. Voel goed deur die aand en in die oggend voel ek of en n 12 pack duracell batterye gevreet het wat n maand te lank in die son gele het. No fanx



Ruan says: was daai nou weer vir jou sponsorship?

Jacques says: Ek kry "D-bucks" Vir elke keer as ek Duracell se. Duracell Duracell
Duracell........Fuc@ing A!!!



Ruan says:
D-bucks leke man, kak praat is koning!!! d-bucks my voorvel man!

Jacques says: Wel jy kan jou voorvel smous op D-bay?

Ruan says: ja as my voorvel dalk wou gaan vekansie hou het myt! http://www.dbay.com.hk


net so tussen my jou en Duracell - hoe de donner weet jy hoe voel dit om batterye te gechow het wat te lank, wel "maand te lank" in die son gele het, en hoekom le jou sponsor se fokken produk in die son?

Jacques says: Wooops...het ek gese batterye? Wel ek bedoel eintlik truksvye!!


Ja leke turksvye

Ruan says: o ja natuurlik so gedink darem was dit nou nie batterye nie!

Jacques says:
Ok jy het my dai was n pakkie staal wol

Wednesday, January 6, 2010

Oom Stan groet jy nie?

Jacques says: Oi, Oom Stan groet jy nie

Ruan says:
my donner ekt jou nie eers sien in kom nie jong man! kom vang 'n seat welkom!

Jacques says:
Shweeeet!! Wat gan ons vandag doen?

Ruan says: jis ou pellie ekt nou nie iets beplan vir vandag nie so ek dink jy moet die dag vir ons open met een van jou daansies, jy weet daai een met die olie en blinkers?

Jacques says: Oh yea....spotlight!! Doing the dance!!
!!

Ruan says:
nee fokket stop ek word al klaar naar... die bors hare en olie is nou nie so leke op die maag nie

Jacques says:
Ek het gewax?


Ja sure!



Ruan says:
waar ek sien fokkol

Jacques says:
Ag vok, het Barry nou al weer my show oor gevat?

Ruan says: ja wat kan ek se die man het probleme jong hy was lank op die bench

Jacques says: Sal biekie n man to man he met hom dat hy sy kak stop

Ruan says: eish jy moet net nie te hard op hom wees nie, jy weet wat laas gebeur het

Jacques says: Ja toe hy sy cowboy boots uit die kas uit ruk en al wat hy an gehaqat het was die radio op die patio?

Ruan says: o kak nee ekt al vegeet van daai een jis wat 'n aand, maar nee ek praat van die keer toe ons hom soek en toe kry ons hom agter die skaap hok met daai snaakse ronde ding en ja jy ken die res



Jacques says: Bwhahahahahaha...ho
e kan ek vergeet. Wat n aand. Sal maar lig gan op die siel. Wil nie he hy moet weer aap gaan nie

Ruan says: ja nee jong dit is maar so! weet jy dis hoog tyd dat ons nuwe kaas kry

Jacques says: Bring on the factory!!

Ruan says: ok hou oop hier kom dit te laat dis klaar verby sal maar die volgende een kry het jy daai nuwe google foon al gespot? check hom BEFOKTE FOON



Sommer Special K.


Jacques says: Yes piksteel, hoe lyk dinge?

Ruan says: ou VAN! leke vrind wat het jy geeet vir breakfast vandag?

Jacques says:: Sommer Special K. En jy?

Ruan says: 2 egg 1 toast for 7 bucks maar gister was dit net 5 ?

Jacques says: Goeie seks, dis goed koper as n battery!!

Ruan says: wat die donner het 'n battery met enige iets uit te waai?

Jacques says: Weenie, Duracell sponsor my so ek moes so iets daar in gooi

Ruan says: jis dan sal ek die arme drolle van daai plek moet laatweet hul mors hul geld want die ou is nog 'n small timer

Jacques says: Hey myt, sek!! Moet nou nie try in cash op my winings nie

Ruan says: o so nou hou jy terug, leke uit gevang! ek dog jy is op die bench!

Jacques says:
Ja, n bench warmer....gee my net kaans dan kak als

Ruan says: net nie op die bench kak nie ander oet nog daar sit as jy klaar is

Jacques says: Hy kiepie, nou try jy saam die leeus hardloop?

Ruan says: is jy flippen van jou kop af eks 'n blue bull choppies! niks geleeu hierdie kant nie!

Jacques says: Oe pappa, bring jy nou die biggg guns uit?

Ruan says: wel val koei poef in die pad?

Jacques says: huh?

Ruan says: wel dan maak soos koei poef en val in die pad SMOKE BREAK!!! YAY BAAI!

Jacques says: Ha ha ha ha...clucth daai gwai!! Clucth hom!! Rook somnmer 4 terwyl jy daar buite is. Ja doenit "Ruan is Away and may not reply" Ja want die donner mors die company se tyd! Rooker

Ruan says: jirlikheid ek kon net 2 af kry toe wou ek kots! maar ja ek sien nou wat gaan hier aan iemand smag na 'n rookie raak sommer agresief tenoor die rooker spesie so ja pick a finger VAN!

Jacques says: Hy pikstee, swaai wes

Ruan says: ja kyk noord dan gebeur daar fokkol!

Jacques says: Dan kyk jy Noord-wes

Ruan says: wat dan as daar ook nks gebeur nie? toe meneer waaraan werk jy vandag?

Jacques says: Ek werk aan Unisa en jy?

Ruan says: wel eks nou klaar met Tom Tom GPS gaan nou Logitech doen

Jacques says: Wow maar jy gunnit?

Tuesday, January 5, 2010

So wat eet julle vanaand?

Jacques says:
So wat eet julle vanaand?

Ruan says:
wel ek gaan steers eet ek weet nie van die res nie

Jacques says:
Oo is dit?
Lekker Hi-Roller die tyd van die maand

Ruan says:
ja ek vat maar 'n all in die maand

Jacques says:
ha ha ha ha...eks lankal op die bench

Ruan says:
ag ons try maar ons luck volgende maand weer

Jacques says:
Nee kyk hierdie is n taai maand

Ruan says:
ja ou pel jy weet mos wat hul se gaan groot of fok jou myt

Jacques says:
ha ha ha ha, wel duidelik weet ek dit dan nie
Maar die myt was lekker

Ruan says:
nie jou myt nie die buur vrou sin
bwaaaaaaahahaha nee kak ek wens ons kan al die kak praat in 'n boek sit
sal moer baie geld maak

Jacques says:
moet ons eie blog begin

Ruan says:
yes!
sport 'n paar name daar

Jacques says:
Hey?

Ruan says:
wat nou?
hey is dit nou dit?

Jacques says:
Balhaarklawa

Ruan says:
bwaaaaaaaaaaaahahahahahhaa RIGHT!
Bal-haar-klaar-wa

Jacques says:
bwhahahah...jy ruk dit nou weer uit preporsie uit
Sal daai piece moet restoreer!!

Ruan says:
jis nou kom die blog se kont tent sterk aan!

Jacques says:
Met n indruk wekende skriftlike ontblootstelling van n ereksie probleem

Ruan says:
bwaaaaaaaaaaaahahahha a wat die f woord was dit?

Jacques says:
Dog ek kan nou my hart uit praat?

Ruan says:
o my kaas jy lek kaas dis wat hier aan gaan

Jacques says:
Kop kaas se moses...jy het n onderwerp hier beet

Ruan says:
ja nee aan die onderste asem long