Sunday, February 7, 2010

jy dink jy ken iemand dan wipe hy die kak uit jou external hard drive uit!


Ruan says:
dag se papawer botter koppie!

Jacques says:
Hey vriend, ganit?

Ek sien dat daai Prototype nie sonder die dvd werk nie. So jy moet net die dvd kom kry. Gan nou gou dir cracks vir daai games kry

Ruan says:
hahaha fokkol van daai goed werk nie
die discs lees nie reg nie gee error aan die begin van die copy of install
o ja en my external wil ook nie meer lees nie gaan venaand kyk of ek 'n data recovery op hom kan doen anders moet ek format

Jacques says:
Nee maj
Dragon age moet werk?
Het nog nie saboteur probeer nie.

Hoekom werk jou external nie meer nie?

Ruan says:
al twee die games gee my Cyclic redundancy check error en read errors op my pa se pc ook... weet nie hoekom werk die external nie meer nie het by die huis gekom in geplug toe se die ding vir my ek moet format voor ek die drive kan gebruik

Jacques says:
Oo moer. Nee pel dan weet ek nie. Daai Pc van my is skoon. Nikse snaakse kak op nie. Virus check hom gereeld.

Sal;
biekie kyk dan of ek daai saboteur op een disc kan kry

Ruan says:
hy wys nou al die files op die external maar ek kan niks oop maak nie

Jacques says:
Nou wat kan dit wees?

Ruan says:
nee poef alleen weet



Jacques says:
Oi man, hou jou kak commments vir jouself. Hulle het vir jou n "dud" HDD gegee

Ruan says:
bwaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahahahahaha!

Jacques says:
Gebruik my external elke dag op daai masjien en gee my vokkol probleme

Ruan says:
jis ma jy kry dit vinnig
joh ons moet nou net nie die masjien die fokken skuld gee nie

Jacques says:
Hey kaffer, soek jy meel

Ruan says:
dis mos altyd so "DIS NIE MY FOKKEN KIND WAT op DIE ANTIE SE STOEP GEKAK HET NIE"
nie my kind nie!!! sal nooit so fucked up wees nie!

Jacques says:
As dit my laaitie was dan het hy sekker 2 keer op daai stoep gekak

Ruan says:
ja pressies venaand as ek my pc aan sit dan se hy vir my net fokkof jy moet nou gaan draad trek ek werk nie meer vir jou nie!

Jacques says:
Man daai HDD van jou het whip lash gekry in daai rally kar van jou toe jy daar by my weg spin

Ruan says:
hou op kak praat man, own up as jy 'n fout gemaak het die waarheid sal jou vry laat!

Jacques says:
Nou vokken praat dat jy kan vry kom satan!!

Ruan says:
dog ek noem jou pellie toe piellie jy my van agter af